Welkom by trefpunt.
Trefpunt is die tienerbediening van Lewensentrum in Alberton. Die jeug se diens is vir die tieners met die jaarouderdom van 14-18. Die tienerbediening is nie jou gewone kerk nie. Trefpunt is ‘n plek waar die tiener sy musiek, sy vibe en sy God kan ontmoet. By Trefpunt gaan God ‘n merk los in elke tiener se hart!
Kyk gerus deur ons webblad om meer uit te vind oor Trefpunt.
Onthou…God is lief vir jou!
God is liefde. Die Trefpunt projek is gestig om die liefde van God vir die wêreld te wys.
Om meer uit te vind gaan na projekte

